Inbrekers gebruik tekens om huise te merk

Diewe het by twee huise op Trichardt ingebreek wat só gemerk is.

Die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) waarsku inwoners oor die nuutste maniere wat gebruik word om by huise in te breek.

Die diewe plak glo dun, rooi weerkaatsband teen motorhekke vas wat dit veral snags makliker maak om raak te sien.

Daar is reeds onlangs by twee huise ingebreek nadat die inbrekers dié huise do gemerk het.

Die GPF het inwoners genooi om by die Trichardt GPF aan te sluit en enige iets wat agterdogtig lyk, aan te meld.

Vir meer inligting, skakel die GPF by 081 877 0333.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

highvelderechostandertonadvertiserlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Next Story
CANSA Relay for Life was a success