Brief van dank na tornadoskade

A mass for over 1000 pilgrims from Brazil and Madagascar is held ahead of the World Youth Days at the Artego Sports arena, in Bydgoszcz, Poland, on July 24, 2016. Over one million visitors are expected to come to Krakow, Poland during the Popes visit for the World Youth Days. (Photo by Jaap Arriens/NurPhoto)

’n Groot dank aan ons Hemelse Vader en dankie aan elkeen wat ons gehelp het met die skade tydens die tornado op 26 Julie, al die gebede, besoeke, boodskappe, etes ens.

Die omgee word opreg waardeer.

’n Spesiale dank aan Meisie en Eghardt Greyling vir jul bydrae met die vinnige herstel van die huis.

At, Ansie en Hannelie Venter, Bethal

  AUTHOR
Willemien Aukema
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Braam wen kerk se dag