Aandag alle vroue

24071673 - healthcare and medicine concept - womans hand holding pink breast cancer awareness ribbon

SECUNDA – Kansa Secunda reël ’n spesiale ondersoekdag vir vroue op Maandag, 27 Februarie.

Dié ondersoek kos R200 en sluit ’n papsmeer en ’n borsondersoek in.

Die uitstaande bedrag van die papsmeer word deur ’n anonieme borg betaal.

Afsprake moet voor 24 Februarie by me. Ilse Cooper gemaak word.

Tye wat beskikbaar is, is vanaf 8.30vm tot 3nm.

Skakel me. Cooper om ’n afspraak te maak by 017 631 2857 of 079 211 0346.

Ondersoeke word by die Kansa-kantoor by Besterecta 99B in Nelson Mandelalaan gedoen.

  AUTHOR
San-Marié Cronjé
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Fatal accident on Evander/Secunda road claims life

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other