Potjiekos saam met Tannie Poppie

Nthabiseng Mahele en Nompumelelo Sibanyoni staan by Tannie Poppie (middel) tydens Hoërskool Oosterland se potjiekoskookkompetisie. Tannie Poppie was ook een van die beoordelaars.

 

SECUNDA – Hoërskool Oosterland het weer eens vanjaar ’n suksesvolle kookkompetisie saam met Tannie Poppie van die Kokkedoorreeks aangebied.

Deelnemers moes ’n naam vir hul span uitdink en self hul werkplek versier en netjies hou tydens die kompetisie.

Spanne kon nie hul eie bestanddele kies nie en het ’n sak ontvang waarin al die bestanddele was wat hulle kon gebruik.

In die sak was groente en vleis vir ’n potjie.

Leerders moes hul eie speserye en souse kies wat hulle gedink het die potjie sou komplementeer.

 

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Highvelder, Standerton Advertiser

For more news and interesting articles, like us on Facebook, and follow us on TwitterandInstagram

 

 

  AUTHOR
San-Marié Cronjé
Journalist

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Oosies kook weer saam met Tannie Poppie

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other