Behoefte aan ’n warm ete al hoe groter op Bethal

Vir van die gesinne is die sop wat hulle deur die sopprojek ontvang, die enigste ete vir die week.

Vyftig gesinne het egter by die ACK in Bethal-Noord opgedaag om sop te kom afhaal.

Die sop was te min en baie gesinne is met leë hande huis toe.

Sop word weer op 20 Mei om 12nm by die ACK en die Spar Sentrum uitgedeel.

Die sopprojek het hulp nodig om die groeiende aantal gesinne in nood met ’n warm maaltyd in die winter by te staan.

Daar word ook probeer om brood of mieliemeel saam met die sop uit te gee.

Skenkings van soppoeier, groente, pasta, vleis en enige ander sopbestanddele is welkom.

Om betrokke te raak of om ’n skenking te maak, skakel me. Michelle Rademeyer by 060 491 7038.

  AUTHOR
Carmen de Lange
Journalist

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

highvelderechostandertonadvertiserAutodealer.co.za
Top
Recommended Story x
Mike Parson laat groot leemte op Bethal

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other