Goedehoop blink uit by skaaktoernooi

Laerskool Goedehoop se seniorskaakspan het goed gedoen tydens die Super 12 Skaaktoernooi waar hulle algeheel vierde geëindig het.

Voor is Franco Bester, Juané van Zyl, Monica Blaauw en Marius Strydom.

Agter is Wernich Rossouw, Kelvin Kriel, Armand van den Berg, Carel Alberts, Zack Kraucamp, Elgin Botterill en Amoré Rothner.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

  AUTHOR
Willemien Aukema
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Leerders blink uit by kunskompetisie