Johan Roarty wen weer met sy Ile de France-skape

Mnr. Johan Roarty het in 2002 met Ile de France-skape begin skou en boer reeds vir meer as 50 jaar.

Hy het die plaas waarop hy boer, 20 jaar gelede gekoop en het as ’n stokperdjie en tydverdryf in 2006 met 10 Ile de France-skape begin teel.

Hy het weer vanjaar gewys waarom hy steeds met dié spesifieke skaapras skou.

Die Royal Agriculture Society of Natal se Royal Skou op Pietermaritzburg het op 29 Mei plaasgevind en mnr. Roarty het sy skape daartydens geskou.

Hy het vyf eerste plekke, vier tweede plekke, een derde plek, drie reserwe kampioenpryse en een reserwe groot kampioenprys vanjaar by dié skou ingepalm.

Die ooi waarmee hy geskou het, het die ander 122 ooie geklop.

Sy is nou eers agt maande oud en volgens mnr. Roarty is dit ’n prestasie.

Lees die volledige berig in die Ridge Times.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

 

  AUTHOR
San-Marié Cronjé
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Kinross-boer (64) vermoor en in sy uitgebrande bakkie gevind

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other