Hoëveld Fotografieklub se lede leer oor makrofotografie

SECUNDA - Mnr. Hendrik Louw is ’n bekende makrofotograaf wat Vrydag, 9 Julie ’n aanbieding by die Hoëveld Fotografieklub gelewer het. Hy het oor makrofotografie gepraat. Die klub bied weer op 7 Julie ’n aanbieding waartydens mnr. JB Jordaan (bekende sportfotograaf) sy kennis gaan deel. Hier staan mnr. Hanno de Beer (ondervoorsitter) en mnr. Louw voor een van die foto’s wat mnr. Louw geneem het.

Hy het oor makrofotografie gepraat.

Die klub bied weer op 7 Julie ’n aanbieding aan waartydens mnr. JB Jordaan (bekende sportfotograaf) sy kennis gaan deel.

Hier staan mnr. Hanno de Beer (ondervoorsitter) en mnr. Louw voor een van die foto’s wat mnr. Louw geneem het.

 

 

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

  AUTHOR
San-Marié Cronjé
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Unicorstoeiklub se stoeiers presteer