Laerskool Marietjie van Niekerk se koor kwalifiseer vir Sing in Harmonie-kompetisie

BETHAL - Laerskool Marietjie van Niekerk se koor het na die eindronde van die Sing in Harmonie-kompetisie op die Kyknet-televisieprogram waaraan skole landwyd deelgeneem het, deurgedring. Dié koor gaan weer op 24 September by die Silver Star Casino op Krugersdorp deelneem.

 

Laerskool Marietjie van Niekerk se koor het na die eindronde van die Sing in Harmonie-kompetisie op die Kyknet-televisieprogram waaraan skole landwyd deelgeneem het, deurgedring.

Dié koor gaan weer op 24 September by die Silver Star Casino op Krugersdorp deelneem.

  AUTHOR
San-Marié Cronjé
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Two Secunda suspects caught dealing with drugs