Sasol Hydra-Arc val vas in tuiswedstryd

Anwar Fillis ontwyk die Ferro’s spelers tydens ’n wedstryd Saterdag, 5 Augustus. Hy het die eerste drie in dié wedstryd gedruk en is ook as die Spur Speler van die Wedstryd aangewys vir die agterry.

Sasol Hydra-Arc se eerste rugyspan het Saterdag, 5 Augustus kragte met Ferro’s op hul tuisveld gemeet.

Ferro’s het dié span met 45-31 geklop.

Met rustyd was die telling 19 vir Sasol en 24 vir Ferro’s.

Sasol se spelers kon vyf drieë agter die doellyn aanteken, maar Ferro’s het hulle geklop deur sewe drieë te gaan druk.

Mills is as die Spur Speler van die Wedstryd aangewys vir die voorry en Anwar Fillis as die Spur Speler van die Wedstryd vir die agterry.

Anwar Fillis het vinnig tydens die eerste helfte ’n drie gedruk.

Steven Jacobs was kort op sy hakke met die tweede drie en Juandré Kleynhans het die derde drie gedruk vir die eerste helfte.

Jannie van der Merwe en Reino Muller het vir punte op die bord gesorg nadat hulle ’n drie elk in die tweede helfte gedruk het.

Steven Jacobs op pad om ’n drie te gaan druk tydens die wedstryd teen Ferro’s Saterdag, 5 Augustus.

Anwar Fillis ontwyk die Ferro’s spelers tydens ’n wedstryd Saterdag, 5 Augustus. Hy het die eerste drie in dié wedstryd gedruk en is ook as die Spur Speler van die Wedstryd aangewys vir die agterry.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

  AUTHOR
San-Marié Cronjé
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Hoërskool Oosterland se wintersportspanne blink uit

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other