Laerskool Marietjie van Niekerk spog met top 10

BETHAL – Laerskool Marietjie van Niekerk se top 10 leerders vir gr. 6 is aangewys. Voor is Marlize van Rooyen, Michael van Eck, Adriaan Davel, Juanita de Alcantara en Hanroux Roux. Agter is Lize van Wyk, Monique Joubert, Wilco du Preez, Hannah Kaschula, Dezere Porter, Zane Volschenk en Zandru Hind.

 

 

  AUTHOR
Ridge Times

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Marietjie van Niekerk-leerders deur na nasionale radikale redenaars