Galleries

[Foto’s] Sasol Hydra-Arc klop Impala in Gold Cup

Sasol Hydra-Arc Rugbyklub het Saterdag op hul tuisveld hul tweede wedstryd in die Gold Cup-reeks teen Newark Impala Rugbyklub van Rustenburg gewen. Die eindtelling was 32-29 nadat Impala ’n paar keer voorgeloop het.

[Foto’s] Heuwels Fantasties vermaak gehoor

Die Heuwels Fantasties-groep het hulle gehoor vermaak Saterdagaand by Bethal Gholfklub tydens Laerskool HM Swart se gholfday fees. Kyk hier na die foto’s.

[Foto’s en videos] Oosies se revue reik na die sterre

Die revue se tema was “Tribute to the Stars” en liedjies soos “It must have been love”, “YMCA”, “Boogie Woogie”, “Army Medley” en die “Macarena” is van die treffers wat op die verhoog opgevoer is.
Top