Schools

Marietjie van Niekerk se rugbyspelers presteer

Juan Meyer (0/9), Marthyn Meyer (0/11) en Julian Meyer (eerstespan) van Laerskool Marietjie van Niekerk het onderskeidelik aan die Mpumalanga rugbyeindrondes deelgeneem en hul spanne het gewen.

Landsdieners verteenwoordig Mpumalanga

Dié landsdieners van Laerskool Secunda is gekies om Mpumalanga by die nasionale landsdienskamp vanaf 8 tot 12 Desember op Margate te verteenwoordig.

Leerders deel in Bokkie Rugby toernooi

Dié leerders van Laerskool Marietjie van Niekerk het in die vakansie aan die Mpumalanga Bokkie Rugbytoernooi deelgeneem.
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other