Bethal-egpaar misbruik hul eie kinders

 ‘n Plaaslike egpaar het onlangs in die hof verskyn op 28 aanklagtes, waaronder molestering en die versuiming om ‘n saak aan te meld.

Die pa van vyf kinders het sy kinders glo sedert 2005 seksueel aangerand.

Die kinders is destyds verwyder, maar besoekregte is weer aan die ouers toegestaan en die mishandeling het weer begin.

Die egpaar het in Oktober in die hof verskyn en hul saak is tot 5 en 6 Desember uitgestel.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

  AUTHOR
Ridge Times

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Sassa confirms methods for social-grant payment