Plaaslike paartjie verskyn weer in hof vir sameswering tot moord op boer

Hy is verlede Oktober in hegtenis geneem en het in Junie in die hof skuld erken op ’n aanklag van sameswering tot moord. Hy is tot vyf jaar gevangenisstraf gevonnis wat vir vyf jaar opgeskort is.

Me. Juanita Venter en mnr. Omega Schoeman, ‘n oud-polisieman, het Woensdag, 22 November in die Evander Streekshof verskyn op aanklagtes van sameswering tot moord.

Hul saak is tot 10 en 11 April vir verhoor uitgestel. Hulle is op 1 Augustus op Secunda in hegtenis geneem nadat die polisie lank na hulle gesoek het.

Dié twee het glo ‘n oud-polisieman, mnr. Paul Carr, gehuur om me. Venter se eksman, mnr. Jacques Venter, dood te maak.

Hulle sou mnr. Carr glo R10 000 vir die moord betaal het.

Mnr. Carr het in Oktober verlede jaar na mnr. Venter se plaas buite Leandra gegaan en toegang tot die huis probeer verkry.

Hy is betrap toe die honde begin blaf en mnr. Venter hulp ontbied het.

Mnr. Carr is in hegtenis geneem en het in Junie in die hof skuld erken op ‘n aanklag van sameswering tot moord.

Hy is tot vyf jaar gevangenisstraf gevonnis wat vir vyf jaar opgeskort is.

Ex-policeman guilty of conspiracy to commit murder

Plaaslike paartjie verskyn in hof vir sameswering tot moord op boer

  AUTHOR
Ridge Times

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Elderly couple overpowered in their own home in Evander

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: