Bejaardes hul besittings kwyt na gewapende roof by Silwerjare Ouetehuis in Bethal

Twee verdagtes, waaronder een ‘n vrou is, het die hekwag by Silwerjare Ouetehuis in Bethal omstreeks 10 nm op 21 Desember genader en toegang tot die perseel gevra.

Volgens inligting van die whatsapp-groep Bethal CPF1 het die wag geweier waarna die rowers ‘n wapen op hom gerig het.

Die verdagtes was deeglik in hulle optrede en het geweet waar die sleutels en die beste kamers om te teiken is.

Twee mense by die tehuis is aangerand. Daar was geen ernstige beserings of verlies van lewe nie.

Tv stelle en ander items is gesteel.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

  AUTHOR
Monique Fourie

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Magriet neem leisels oor by Bethal se Silwerjare Tehuis vir Bejaardes

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: