Manna vir Teksa-projek voorsien kos aan honger kinders van 12 skole in die omgewing

Mnr. Conrad Koortzen het die Manna vir Teksa-projek in 2004 begin en sy visie was om vir honger kinders nie net fisiese brood te gee nie, maar ook geestelike brood.

Hy het geestelike brood gegee deur ’n Bybelversie saam met elke toebroodjie in die sakkie te plaas.

In die begin het mnr. Koortzen self die broodjies gesmeer en by skole afgelewer, maar die projek het só gegroei dat hy nou koördineerders het wat hom help.

Die projek voorsien weekliks 800 brode en konfyt aan 12 skole in eMbalenhle, Secunda, Trichardt en Evander. Hulle voorsien ook brood aan die Tutelawelsynsorganisasie.

Lees die volledige artikel in the Echo koerant op ons webtuiste hier.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

Mnr. Conrad Koortzen besoek een van die skole wat deel is van sy Manna vir Teksa-projek.

  AUTHOR
Jana Oosthuizen

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Manna vir Teksa-projek voorsien brood aan honger kinders

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: