AfriForum het nog teer nodig vir paaie op Bethal

AfriForum het ’n projek geloods en teer ingesamel om slaggate op Bethal te herstel.

Die plaaslike AfriForum-tak het al verskeie slaggate reggemaak en in Januarie reeds 350 sakke teer gebruik.

Dié teer is deur die gemeenskap geborg en Hartmans Industrial het ’n voertuig beskikbaar gestel.

Die tak het ook langs die N17-snelweg skoongemaak en beplan om nog slaggate op

Bethal op te vul en reg te maak.

Hulle kort egter nog borgskappe.

Vir meer inligting, skakel mnr. Hennie Bekker by 084 905 6415.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

  AUTHOR
Jana Oosthuizen

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
AfriForum spring in en maak self slaggate op Bethal reg

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends: