Sasol 1 vermorsel Highlanders van Newcastle

Right Potgieter van Sasol Rugbyklub se tweedespan stuur die bal deur die pale Saterdag tydens hul wedstryd teen die Highlanders van Newcastle.

SECUNDA – Sasol Digi Mag Rugbyklub se eerstespan, Sasol 1, het Saterdag, 12 Mei daarin geslaag om 104 punte aan te teken teen die Highlanders van Newcastle.

Sasol 1 se spelers het 16 drieë gedruk.

Hulle het op hul tuisveld uitgedraf en die Highlanders kon net 20 punte aanteken.

Lees ook: Sasol Rugbyklub klop Nelspruit

Die spelers van die wedstryd is Ruan van der Colff (voorspeler) en Berty Visser (agterspeler).

Sasol 2 het ook met die Highlanders 2 kragte gemeet en hulle met 87-12 geklop.

Sasol 2 se spelers van die wedstryd is Enrico (Tilla) Jacobs (voorspeler) en AE van Wyk (agterspeler).

Sasol 3 het teen eMbalenhle gespeel en 23-32 verloor.

Sasol 3 se spelers van die wedstryd was Isak de Klerk (voorspeler) en DC Saaiman (agterspeler).

Sasol Rugbyklub se derdespan speel eerskomende Saterdag teen Standerton 2 by die Sasol Ontspanningsklub.

Dirk Lowies van Sasol 2 duik oor die doellyn vir ’n drie Saterdag tydens hul wedstryd teen die Highlanders van Newcastle.

Dirk Lowies van Sasol Rugbyklub se tweedespan hardloop om ‘n drie te druk.

  AUTHOR
Jana Oosthuizen

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
POWER: Council not updating locals about the electricity crisis in eMbalenhle

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: