Hengelaars van Hoëveld Hengelklub sê mekaar die stryd aan by Trichardtsfonteindam

Louis en Lizette Peens langs die viswater tydens die Hoëveld Hengelklub se klubkompetisie.

Hengelaars het Saterdag, 9 Junie tydens ’n klubkompetisie van die Hoëveld Hengelklub by Trichardtsfonteindam sake uitgespook en gekyk wie kan die meeste en die grootste visse vang.

Fanie Smuts het 35 visse gevang wat 12.15kg geweeg het en het gewen.

Jacques Mouton het nege visse gevang wat 3.44kg geweeg het, terwyl Louis Peens agt visse gevang het wat 2.45kg geweeg het en Jacques du Preez het twee visse gevang wat 1.64kg geweeg het.

Die klub het Saterdag, 2 Junie ook ’n klubkompetisie aangebied en Frans Dicks het die kompetisie gewen met sy agt visse wat 3.08kg geweeg het.

Karen Dicks was die enigste vroue-deelnemer en het vyf visse gevang wat 3.44kg geweeg het.

Pietie Loggenberg het tweede geëindig met sy een vis wat 2.12kg geweeg het en Joof Grobler was derde met sy drie visse wat 1.40kg geweeg het.

Jacques Mouton het aan die Hoëveld Hengelklub se klubkompetisie deelgeneem.

RC Mouton in aksie Saterdag, 8 Junie tydens die Hoëveld Hengelklub se klubkompetisie.

Karen Dicks was die enigste vrou wat deelgeneem het en het ’n paar groottes uitgetrek.

 

  AUTHOR
Jana Oosthuizen

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Eskom announces load shedding from 5pm to 10pm

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: