Bethal wen een en verloor een

Marinus Young van Bethal hardloop met die bal.

BETHAL – Bethal Rugbyklub se eerstespan het Saterdag, 8 September met Ermelo kragte gemeet op Ermelo se tuisveld in die eindronde van die Hoëveld Burgemeestersliga en in die stof gebyt.

Die eindtelling was 48-5.

Dit besorg Bethal die tweede plek in die liga. Donovan Marx het die enigste punte vir Bethal aangeteken.

Die spelers van die wedstryd was Francois de Wet (voorspeler) en Marx (agterspeler).

Bethal se tweedespan is die wenners van die Hoëveld Burgemeestersliga nadat hulle Ermelo 27-17 geklop het.

Die puntemakers van die wedstryd was Peter Lello wat twee drieë gedruk het en Tiaan Groenewald en JG Terblanch wat een drie elk gedruk het.

Roy Campbell het twee drieë verdoel en een strafdoel deur die pale gestuur en die spelers van die wedstryd was Dawie Viljoen (voorspeler) en Francois Berry.

Die tweedespan speel Saterdag, 15 September teen Lydenburg in die Mpumalanga Rugby-unie se eindronde wat op Witrivier plaasvind.

PR Janse van Rensburg van Bethal laat loop met die bal Saterdag tydens hul wedstryd teen Ermelo.

Wentzel Sonnekus van Ermelo se eerste rugbyspan gooi die bal na sy spanmaat net voordat die verdedigers van Bethal op hom toesak.

Marinus Young van Bethal hardloop met die bal.

  AUTHOR
René Joubert

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: