Ken jy die Meyer-familie?

Ek is op soek na die Meyer-familie, Willem (80) en sy suster, Lettie (78), wat op Secunda woon.

Ons ken mekaar al sedert 1968 van Welkom se dae af en het kontak verloor.

Mnr. Meyer se vrou en seun is oorlede en me. Meyer is weer met ’n Meyer getroud wat ’n elektrisiën was.

As enige iemand iets van hulle weet of hulle ken en meer inligting vir my het, sal ek dit baie waardeer.

My nommer is 082 954 1595.

Willem Koekemoer, Witbank.

  AUTHOR
Elzaan Pienaar

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Elmarie is Residentia Palmoord se nuwe versorgingsdienstebestuurder