Hoogies verheug oor matriekuitslae

BETHAL – Hoërskool Hoogenhout het vanjaar ’n slaagsyfer van 97.8 persent behaal vir die 2016-matriekeindeksamen.

Bhavik Bhaga spog met sewe onderskeidings en kort op sy hakke volg Albertus Richter met ses.

Bhavik is ook onder die Top 40-leerders in Mpumalanga.

Marteli Norden het vyf onderskeidings.

Altesaam 138 kandidate het matriek geskryf, waarvan selgs 10 vraestelle gedruip het.

 

  AUTHOR
San-Marié Cronjé
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Municipality’s debt rises to seven hundred million rand