Hoërskool Hoogenhout se Rowe geniet groentjiekonsert

Iné Pieterse speel die rol van Dowwe Dolla, Etienne van Jaarsveld is Jonathan en Angelo Visser is hier as Bobby Marley en nie Bob Marley nie, aangetrek.

BETHAL – Hoërskool Hoogenhout se gr. 8-leerders staan as Rowe bekend. Hul groentjiekonsert is al ’n tradisie by Hoogenhout en elke Roof sien daarna uit om hul gesigte op die verhoog te wys. Dit is juis ook hier wanneer versteekte talente kop uitsteek.

  AUTHOR
San-Marié Cronjé
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Comrades kon Bethallers nie onderkry nie