Walker Park wys nuwe kampioen aan

Divan Swart slaan die bal sonder moeite uit die bunker uit.

EVANDER – Walker Park Gholfklub het Saterdag en Sondag hul klubkampioenskap aangebied.

Ru-Juan Lessigh het die mans A-divisie gewen deur 141 houe oor 36 putjies te speel.

Pine Pienaar is die B-divisie manswenner en Louw van Heerden die wenner van die C-divisie.

Rosemarie Rudolf het die vroue B-divisie gewen en Dorothy Pieterse die vroue C-divisie.

  AUTHOR
San-Marié Cronjé
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Sam Heavens’ work featured in magazines