Bethal in rou: Ds. Renier de Beer sterf in ongeluk naby Middelburg

Ds. Renier en me. Anita de Beer.

BETHAL – Ds. Renier (66) en me. Anita de Beer (64) was Saterdag, 18 Maart omstreeks 8nm in ‘n ongeluk op die N4-snelweg net voor Middelburg betrokke.

Ds. De Beer is opslag dood en sy vrou is steeds in ‘n kritieke toestand.

Ds. De Beer was vanaf 1994 tot en 2004 die leraar van die Evangelies Gereformeerde Kerk op Bethal.

Begrafnisreëlings sal later bekend gemaak word.

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Cheese can be as addictive as crack, warns doctor