Fotogalery – Kyk hier na foto’s van vanjaar se Wieleskou

Vanjaar se Wieleskou het weer vir groot opwinding gesorg.

Oud, jonk en veral die waaghalse het dit geniet en uitdagings met beide hande aangegryp.

Rekspring was vanjaar nuut en baie populêr, maar die rolstoelresies het ook baie aandag gelok.

Die skou het weer by Graceland hotel en buiteklub plaasgevind op Vrydag, 26 en Saterdag, 27 Mei.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

 

  AUTHOR
Carmen de Lange
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
WATCH: Police fire rubber bullets at protesters picketing outside Standerton Oil Mills