Hoërskool Hoogenhout se personeel gee om

Die vrouepersoneel van Hoërskool Hoogenhout op Bethal het elkeen blokkies gebrei en gehekel vir hul kollega en vriendin, me. Annamarie Louw, se spesiale kombers.

“Soms is daar nie woorde om te troos nie, maar dan kan ’n liefdesgebaar só baie beteken,” het een die personeellede gesê.

Hier is me. en mnr. Piet Louw.

Hulle het onlangs hul dogter verloor en me. Louw het haar gewrig gebreek.

  AUTHOR
San-Marié Cronjé
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Charity organisations take action against poor services