Nicolien van Hoërskool Secunda is waardevolste speler

SECUNDA - Nicolien Jansen van Rensburg (gr. 9-leerder van Hoërskool Secunda) is tydens die Titans/Mpumalanga Krieketprysuitdeling aangewys as die Titans/Mpumalanga senior vroue waardevolste speler vir die afgelope seisoen.

Nicolien Jansen van Rensburg (gr. 9-leerder van Hoërskool Secunda) is tydens die Titans/Mpumalanga Krieketprysuitdeling aangewys as die Titans/Mpumalanga senior vroue waardevolste speler vir die afgelope seisoen.

 

 

  AUTHOR
Willemien Aukema
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Dit gaan beter met nege-jarige dogtertjie wat aan sistiese fibrose ly