Hoërskool Secunda se eerste netbalspan gaan SA’s toe

SECUNDA - Hoërskool Secunda se eerste netbalspan het derde by die Mussa-kampioenskap geëindig. Hulle kwalifiseer dus vir die SA’s in Augustus. Voor is Lehanka Coetzer, me. Chantall Opperman (afrigter) en Simonè Nortjè. Agter is Annabelle Strydom, Simonè Rossouw, Elizma Booysen, Tsebisi Senoamadi, Marlie Viljoen, Danè Pretorius, Cathleen Truter en Allison Lindeque.

Hoërskool Secunda se eerste netbalspan het derde by die Mussa-kampioenskap geëindig.

Hulle kwalifiseer dus vir die SA’s in Augustus.

Voor is Lehanka Coetzer, me. Chantall Opperman (afrigter) en Simonè Nortjè.

Agter is Annabelle Strydom, Simonè Rossouw, Elizma Booysen, Tsebisi Senoamadi, Marlie Viljoen, Danè Pretorius, Cathleen Truter en Allison Lindeque.

 

  AUTHOR
Willemien Aukema
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
[NOTICE] Planned water shutdown at Bloemendal Pump Station – these areas will be affected