Sport is alleenmense se redding

Me. Lietie Swanepoel is deesdae ’n kranige jagter.

Korfbal, aksiekrieket, muurbal, netbal, fietsry en deesdae jag en “spinning”.

Dit is die een sy van me. Lietie Swanepoel wat plaaslike inwoners ken.

Haar betrokkenheid by haar kerk as skriba en vir 35 jaar reeds op die kerkraad dien, is ook belangrik vir haar.

Haar groot liefde deesdae is egter om oorsee te reis en iets wat sy baie graag nog wil doen, is om Nampo te besoek.

Me. Swanepoel het onder andere provinsiaal muurbal gespeel, maar is nou ’n instrukteur in “spinning.”

 

Lees die volledige artikel in die Ridge Times.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

 

  AUTHOR
Wilma van Vuuren

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Bejaardes baat by plaaslike vrou se uitreikaksies