[Foto gallery] Tel op jou kop prinses, jou kroon val af, vrolike vroue-oggend

 

Vroue van die omgewing het bymekaar gekom vir ’n vrolike vroue-oggend waartydens Natascha C met haar unieke kabaretstem hulle bekoor her.

Die gewilde Nicolette Steel het oor die tema, Tel op jou kop prinses, jou kroon val af, vroue geïnspireer.

Lees die berig in die Ridge Times koerant.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

 

  AUTHOR
San-Marié Cronjé
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
[Foto galery] Biltong en Braaifees op Secunda vermaak oud en jonk