Hoërskool Secunda het drie landsdiensverteenwoordigers

Dié leerders van Hoërskool Secunda gaan Mpumalanga by die nasionale landsdienskamp verteenwoordig.

Hulle is Henru Hugo (provinsiale onderleier), Charnè Naudè (provinsiale leier) en Ivan Botha (provinsiale leier).

 

  AUTHOR
Willemien Aukema
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Hoërskool Secunda se Hokkie-Bokkies blink uit