Goedehoop leerders gekies as provinsiale Landsdiens verteenwoordigers

Dié leerders van Laerskool Goedehoop het in die vakansie die landsdiensstreekskamp op Dullstroom bygewoon en gaan Mpumalanga nasionaal verteenwoordig.

Slegs gr. 6 en 7 leerders word hiervoor gekies. Voor is Theanca van der Walt, Surike Jonker, Shani Greyling, Jalyn Bulford en Janke Loots.

Agter is Gideon Thomas, Elgin Botterill, Neo du Plooy, Emmarentia Viljoen en Ruan van der Merwe.

 

  AUTHOR
Willemien Aukema
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Hoërskool Secunda het drie landsdiensverteenwoordigers