Top gr. 5 leerlinge van Laerskool Marietjie van Niekerk

Laerskool Marietjie van Niekerk se Top 10 leerlinge in gr. 5 vir die tweede kwartaal is Chrizanne Joubert, Carli Senekal en Schalk Kruger.

In die tweede ry is Izel Janse van Rensburg, Tredoux Ferreira en Adrien Sturgiss.

In die derde ry is Lecia Long, J.G. Pieterse en Peet Pretorius. Agter is Charissa du Toit, Mariska van Biljon.

 

  AUTHOR
Ridge Times

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Top 10 gr. 4 leerders van Laerskool Marietjie van Niekerk aangewys