Top 10 gr. 4 leerders van Laerskool Marietjie van Niekerk aangewys

Die Top 10 gr. 4 leerders van Laerskool Marietjie van Niekerk vir die tweede kwartaal is Madelien Erasmus, Kayla Oosthuizen en Kegan Berry.

In die middel is Pieter Viljoen, Zane Coetzee en Arnaldo Pelser.

Agter is Dandre Els, Damian de Beer, Adrian Pieterse en Marilyn-Lee Coetzee.

  AUTHOR
Ridge Times

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Top gr. 5 leerlinge van Laerskool Marietjie van Niekerk