Marietjie van Niekerk se rugbyspelers presteer

Juan Meyer (0/9), Marthyn Meyer (0/11) en Julian Meyer (eerstespan) van Laerskool Marietjie van Niekerk het onderskeidelik aan die Mpumalanga rugbyeindrondes deelgeneem en hul spanne het gewen.

 

 

  AUTHOR
Ridge Times

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Marietjie van Niekerk se landsdieners neem provinsiaal deel