Marietjie van Niekerk se landsdieners neem provinsiaal deel

Dié leerlinge van Laerskool Marietjie van Niekerk het in die vakansie aan die Mpumalanga Streekslandsdienskamp deelgeneem.

Voor is Zander Oosthuizen, Hanroux Roux, Julian Meyer en Adriaan Davel.

In die tweede ry is Michael van Eck, Tammy Blom en Pieter Bronkhorst.

In die derde ry is Marlize van Rooyen en Merigen Jordaan.

Agter is Elandri Swart, Bianca Long en Jannus van Tonder.

 

  AUTHOR
Ridge Times

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Marietjie van Niekerk se rugbyspelers presteer