Landsdieners verteenwoordig Mpumalanga

Dié landsdieners van Laerskool Secunda is gekies om Mpumalanga by die nasionale landsdienskamp vanaf 8 tot 12 Desember op Margate te verteenwoordig.

Voor is Bianca Strydom, Loandri Boshoff, Chloe Wentzel, Cara Spasimante en Bernee Rudolph (provinsiale onderleier).

Agter is Zanri Grobbelaar, Clarise Visser, Zanelle Oberholzer en Jeandré Barnard.

 

  AUTHOR
San-Marié Cronjé
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Marietjie-leerders gekies vir Mpumalanga-span