Leerders deel in Bokkie Rugby toernooi

BETHAL - Dié leerders van Laerskool Marietjie van Niekerk het in die vakansie aan die Mpumalanga Bokkie Rugbytoernooi deelgeneem. Voor is Ruben Herselman en Johan Jonk. Agter is Juan van Staden en Gert Vosloo.

BETHAL – Dié leerders van Laerskool Marietjie van Niekerk het in die vakansie aan die Mpumalanga Bokkie Rugbytoernooi deelgeneem. Voor is Ruben Herselman en Johan Jonk. Agter is Juan van Staden en Gert Vosloo.

  AUTHOR
San-Marié Cronjé
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Goedehoop blink uit by skaaktoernooi