Bertus Nortier wen geborgde gholfdag

Bertus Nortier met 40 punte het Vrydag Radio Kragbron se geborgde gholfdag by Bethal Gholfklub op ‘n uittel gewen.

Wikus Lombard was tweede met 40 punte en Ettienne Terblanche derde met 39 punte. L. Thomo met 39 punte het die vyfde plek verower, terwyl Nico van Vuuren sesde was met 36 punte.

 

 

  AUTHOR
Ridge Times

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Braam wen kerk se dag