[Foto galery] Bertus en Christa wen die Tarentaal-toernooi

Mnr. Danie Malan (president: Bethal Gholfklub) en Bertus Nortier (wenner van die jaarlikse Tarentaal Gholftoernooi). Dié toernooi is verlede week op Bethal gehou.

 

 

Bertus Nortier met 84 punte en Christa Prinsloo met 66 punte het die jaarlikse Tarentaal Gholftoernooi by Bethal Gholfklub gewen.

Lees die volledige berig in die Ridge Times.

 

  AUTHOR
Wilma van Vuuren

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
[PHOTOS] 21km and 10km Rainbow Race