Laerskool HM Swart het ware rugbyramme

Voor is Siswe Tshaba, Stephan Kruger en Jannes Eksteen (kaptein). Agter is me. Elsa Pieterse, mnr. Stephan Naude (afrigter) en mnr. André Pieterse van Midnight Service Station. Mnr. Pieterse het ’n Living Ball-rugbybal aan elke 0/9-speler geskenk.

Kyknet Rugbyramme gee laerskole in Suid-Afrika die geleentheid om aan die eerste nasionale televisie-rugbykompetisie deel te neem.

Die reeks bestaan uit 15 episodes wat die nege provinsies die geleentheid gee om deel te neem.

Die kompetisie bied ’n pryspakket wat ’n R100 000 in kontant vir die wenskole insluit, asook ’n eksklusiewe onderhoud met die wen-kaptein en -afrigter op die gewilde Kyknet reeks Toks en Tjops.

Laerskool HM Swart se 0/9- en eerste rugbyspanne is deur na die eindronde van die Rugbyramme.

Albei spanne het op 30 September deelgeneem en goed presteer.

Mnr. André Pieterse en me. Elsa Pieterse van Midnight Service Station het ’n Living Ball-rugbybal aan elke 0/9-seun geskenk.

Die Kyknet Rugbyramme word Saterdae om 4nm op kanaal 145 uitgesaai.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

  AUTHOR
San-Marié Cronjé
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Jaco Jordaan, vermeende swendelaar wat verdink word van ’n multi-miljoen rand-bedrogskema, is steeds agter tralies op Secunda

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: