Community galleries

Kyle vier 11de verjaardag tuis

Na hy byna drie maande in die hospitaal deur gebring het na hy met ’n petrolvuur op 3 Maart by sy huis in Bethal gebrand het, kon Kyle Werner sy 11de verjaardag saam met familie en vriende vier.
Top