Galleries

[Foto’s] Hoërskool Oosterland Tap Toe-aand

Hoërskool Oosterland se jaarlikse Tap Toe-aand het op 14 Oktober by die skool plaasgevind. Verskeie orkeste het opgetree en die polisie-orkes van Mbombela wat die nasionale orkeskompetisie gewen het, het ook opgetree.

[Foto’s] MTB Uithoufietswedren

Die MTB Uithoufietswedren het op 7 Oktober by Lake Umuzi plaasgevind as deel van die Umuzi Week of Festivals.
Top