Schools galleries

[FOTO’S] Graad 1’s se eerste skooldag

Gr. 1-leerders van laerskole HM Swart, Marietjie van Niekerk op Bethal, Laerskool Goedehoop, Highveld Ridge Primary School, Laerskool Secunda, Curro, Secunda Oranjegloed Primary School, Highveld Christian College en Laerskool Kruinpark het hul eerste dag van skool geniet.

[Foto’s] Laerskool Secunda reënboogkaskardag

Laerskool Secunda bied jaarliks ’n kaskardag aan en die doel daarvan was om leerders te laat ontspan voordat die eksamen begin en ook om die jaar af te sluit.

[Foto’s] Hoërskool Oosterland Tap Toe-aand

Hoërskool Oosterland se jaarlikse Tap Toe-aand het op 14 Oktober by die skool plaasgevind. Verskeie orkeste het opgetree en die polisie-orkes van Mbombela wat die nasionale orkeskompetisie gewen het, het ook opgetree.
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends: